IN MEMORIAM

Mr-d-cropped-360-x-600

Mnr. Denzil van Rooyen, skoolhoof van Laerskool Lorraine vanaf 1973 tot 1995, is op Sondag, 6 Mei 2012 oorlede.

 

Hiermee betuig ons ons innige meegevoel met sy vrou, Joe, kinders Charl en Hannalize en hul gesinne.

 

Die roudiens vind plaas op Saterdag,           12 Mei 2012 om 11:00 vanuit die NG Kerk Lorraine.

 

 

 

Mr Denzil van Rooyen, headmaster of Lorraine Primary School from 1973 to 1995, passed away on Sunday, 6 May 2012.

 

Our heartfelt condolences are conveyed to his wife, Joe, children Charl and Hannalize and their families during this time of deep sorrow.

 

The memorial service will take place on Saturday, 12 May 2012 at the Lorraine Dutch Reformed Church at 11:00.

APPLICATIONS FOR 2013

INSKRYWINGS VIR 2013

Applications for 2013 open on 1 March 2012.

 

Learners need to turn 6 in Grade R and 7 in Grade 1.

 

Application forms available on website.

 

Administration fee is R600.

 

Applications close 31 May 2012.

Introduction

A warm welcome to our vibrant, co-educational, parallel medium school that provides an education for learners from Pre-Primary (Grade R) to Grade 7.

Our school, situated in the heart of Lorraine, Port Elizabeth, South Africa, caters for families living mainly in the western suburbs of Kamma Park, Kragga Kamma, Beverley Grove, Theescombe, Lorraine, Lorraine Manor, Sherwood, Vikingvale, Goldwater, Woodlands and Weybridge Park. Learners living in other areas are accommodated if space is available.

Our vision is to provide a dynamic, effective, self-monitoring and innovative programme so that learners receive a well-balanced top quality education. We strive to allow all learners to develop to their optimum potential. We recognise the importance of the parent-teacher partnership so as to provide a harmonious environment for the complete education of each learner.

Inleiding

Baie welkom by ons gemengde (seuns en meisies), parallelmediumskool wat opvoeding verskaf aan leerders vanaf Pre-Primêr (Gr. R) tot Gr. 7.

Ons skool is geleë in die hartjie van Lorraine, Port Elizabeth, Suid-Afrika en maak voorsiening vir leerders wat hoofsaaklik in die westelike voorstede nl. Kammapark, Kragga Kamma, Beverley Grove, Theescombe, Lorraine, Lorraine Manor, Sherwood, Vikingvale, Goldwater, Woodlands en Weybridgepark woonagtig is. Indien plek beskikbaaar is, word leerders van ander gebiede ook geakkommodeer.

Ons visie is ‘n dinamiese, effektiewe, self-moniterende, innoverende en goedbestuurde skoolsisteem daar te stel wat ‘n goed-gebalanseerde, leerder-gesentreerde opvoeding van ‘n hoë kwaliteit verskaf, sodat alle leerders optimaal ontwikkel. Ons erken die noodsaaklikheid van die ouer-onderwyser vennootskap, sodat ons 'n harmonieuse ongewing vir die totale opvoeding van elke leerder kan voorsien.

     
Kiwiet (154 X 150)

Allow our school mascot, the Kiewietjie, (Crowned Lapwing), a bird frequently encountered on our school grounds, to lead you through our website ....

Laat ons skool se gelukbringer, Die Kiewietjie ('n voël wat dikwels op ons skoolgrond gevind kan word), toe om u deur ons webwerf te lei.....

Please fill in the form below to continue.

Name and surname:   
Email address: