lorraine-primary
lorraine-primary-school

AFTERCARE / NASORG

Ons skool se nasorgfasiliteite, onder die bestuur van 3 bekwame dames, is gedurende skoolkwartale oop vanaf Maandae tot Donderdae vanaf 13:00 tot 17:30 en Vrydae vanaf 12:50 tot 17:00.

Die afhandeling en vaslegging van die leerders se huiswerk word as ’n hoë prioriteit beskou.  Ons nasorgdames is baie gefokus en hulle probeer toesien dat elke leerder sy/haar potensiaal bereik.

Na die afhandeling van die dag se huiswerk kan die leerders vir die res van die dag lekker buite speel en baljaar onder toesig van een van die dames.  In die nasorglokaal is ’n speelhoekie waar die leerders aan hul kreatiwiteit kan uiting gee deur legkaarte te bou, gebruik kan maak van ’n verskeidenheid inkleur en teken aktiwiteite.  Vir die wat net wil sit en ontspan na ’n dag se harde werk in die klaskamer, is daar ’n groot verskeidenheid dvd’s om van te kies.  Vir die meer avontuurlustiges is daar die sandput en speel- en klimapparate waar hulle van hul oortollige energie ontslae kan raak.

As die lang dag sy tol begin eis, is daar ’n rushoekie waar die leerders kan lê en ontspan totdat die ouers opdaag om hul kinders te kom haal.

2014 06 04 130918
2014 06 04 131259

The school’s aftercare facility is managed by 3 competent ladies.  The aftercare is open during school terms from Monday to Thursday from 13:00 until 17:30 and on a Friday from 12:50 until 17:00.

The completion of the learners’ homework is top priority.  The ladies are focused and try to lead each learner to their full potential.

After homework supervision, the learners can spend the rest of the afternoon playing outside under supervision of one of the ladies.  In the aftercare facility, there is a play corner where learners can build puzzles or exercise their artistic abilities.  For those who just want to sit and relax after the days hard work, there is a collection of DVD’s that they can watch.  For the outdoor child there is a sandpit and jungle gym for them to enjoy.

There is also a rest corner for those who need to lie and relax until fetched by their parents.

AFTERCARE STAFF

2014-06-04-123313

Left to right : Tinka Holtzhausen, Letitia Steenkamp and Anneline Wilken

2014-06-04-145450
2014-06-04-131449
2014-06-04-131613
2014-06-04-132657
2014-06-04-132752
2014-06-04-145226-copy

Quick enquiry:

Complete and submit

Contact us:

Tel and address detail:

Office information:


Meuse Avenue

Lorraine

Port Elizabeth

 

Latitude: -33° 58’ 9.6672"
Longitude: 25° 33’ 48.243"

 

Contact Information:

 

Tel:  (041) 367-1115
Fax:  (041) 368-1812


E-mail: info@lorraineschool.co.za

Map & Directions

Where are we?

Googlemap

Click the image above for a comprehensive map to our location!

OK / Close